Genealogie
Web Directory
»
World
»
Afrikaans
»
Naslaan
»
Genealogie
Botha
:
- Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
Bredenkamp
:
- Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
Conradie
:
- Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
Du Preez
:
- Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
Du Toit
:
- Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
Dunn
:
- Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
:
- Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Gouws
:
- Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
Grewar
:
- Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Kielie-kielie, soek só jou familie!
:
- G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Lochner
:
- Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
Lombaard
:
- Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
Murray
:
- Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Myburgh
:
- Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
Nieuwoudt en Scheepers
:
- Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Olwagen
:
- Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
SAGenealogie
:
- Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
Serfontein
:
- Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
Snuffel-snuffel
:
- Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
Steenkamp
:
- Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
Suid-Afrikaanse familiewapens
:
- Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
Swart
:
- Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
Van Rooy
:
- Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
Van Rooyen
:
- Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
Vermaak
:
- Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Vermeulen
:
- Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
Viljoen
:
- Geslagsregister van dié familie.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site
-
Open Directory Project
-
Become an Editor
See Also
ODP Tags